Die son sak oor 2018
Marlene Erasmus het dié sonsondergang op Hentiesbaai vasgevang. Met 2018 se uurglas wat besig is om leeg te loop, bedank Republikein al sy lesers en adverteerders vir hul ondersteuning vanjaar. Ons wens almal 'n voorspoedige 2019 toe. Republikein verskyn weer Woensdag 2 Januarie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie