Die Skoonheid van skep
Te danke aan 'n hervestigingsplaas by Gobabis het een van die San-vroue daar, wat nie kan lees of skryf nie, selfs vir die eerste keer ooit na Amerika gereis.
In die skadu van 'n groot ou boom op die plaas Skoonheid in die Gobabis-omgewing sit 'n klein San-vroutjie en werk aan haar nuutste armband. Dié armband is bestem vir die oorses
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie