Die oorlog van buite, binne
Die oorlog van buite, binne

Die oorlog van buite, binne

In die bekroonde digter Nathan Trantraal se derde bundel, Oolog, word stryd, konflik en oorlogvoering op verskeie vlakke ondersoek – nie net met verwysings na nasionale en internasionale skaal nie, maar veral in die beskrywing van intieme, persoonlike ruimtes.

’n Dreigende atmosfeer by die huis en op straat word opgeroep. Soos met sy vorige bundels word die realiteite en leefwêreld van die Kaapse Vlakte oopgeskryf.

Met sy kenmerkende narratiewe verse, geskryf in verrykende Kaaps, vertel Trantraal stories wat dikwels met ’n vuishou in die verrassende slotreëls tref. - Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2025-07-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer