Die lokaas was ’n bekende gesig, glo siener

Elf jaar ná ’n vermeende reeksmoordenaar, of –moordenaars, Namibiërs kwalik ’n oog laat toemaak het, saai tot dusver gesiglose geweldenaars opnuut paniek.
Denver Kisting
Denver Kisting – “Dis amper asof jy besig was om vir jou ’n rokpatroon te knip. Dan kom iemand en sê dis lelik. Dan verflenter jy daai lap, omdat jy kwaad is.”Haar moorden
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer