Die Kaap se koue is hier
Mnr. Brad Wood van Lüderitz het Sondag ná sononder dié foto van die ou Garub-treinstasie buite Aus in die Suide geneem. Volgens hom het die temperatuur binne 'n uur van 20 grade Celsius tot 10 grade Celsius geval. “Ons het vir sowat 30 km in die reën en wind terug Lüderitz toe gery,” het hy gesê.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie