Die egtheid van die Woord
Die egtheid van die Woord

Die egtheid van die Woord

Mandy Rittmann
ANDRE SMITH SKRYF:

Graag wil ek reageer op Ettebab se skrywe in die briewe kolom, onder die opskrif “Op die spoor van die Woord.”

Ons sif maklik die muggie uit die Bybel om die Woord in 'n swak lig te stel, maar sluk die kameel in wanneer dit ons pas.

Die egtheid van die Woord lê in sy profetiese waarheid en is die bewys van die Enige Ware God. Geen ander gode beskik oor profesieë om hulle geskrifte as eg te bewys nie (Jes 41:22 – 23).

Vandag nog is die profetiese woord vir ons 'n lig in hierdie donker wêreld van geweld en losbandigheid (2 Pet 1:19).

In kort stel ek net 'n paar voorbeelde van die Woord as betroubare bron.

Jare voor die tyd voorspel God aan Abraham dat sy nageslag vreemdelinge sal wees in 'n land wat aan hulle nie behoort, daar sal hulle diensbaar wees en verdruk word 400 jaar lank (Gen 15:13). Dit het so gebeur en ook die geskiedenis getuig hiervan (Ex 12:40).

Jeremia voorspel dat Israel 70 jaar in ballingskap weggevoer sal word na Babilon en weer teruggebring sal word (Jer 29:10). Dit gebeur so en Daniël neem hierdie profesieë in ag en reageer daarop (Dan 9:2).

Daniël ontvang van die Here 'n profesie dat 69 jaarweke van die 70 sal verloop tot 'n gesalfde (Jesus) uitgeroei sal word (kruisiging). Volgens berekening het dit presies so gebeur (Dan 9:25-26).

Die profeet Miga skryf 800 jaar voor Christus dat Jesus in Bethlehem gebore sal word (Miga 5:1). In Mattheus 2:5 word hierdie voorspelling bevestig deur die skrifgeleerdes.

Jesus se intog in Jerusalem op 'n esel, 'n jong esel, die vul van 'n eselin, word 500 jaar voor Christus voorspel in Sagaria 9:9. Mattheus 21:4 bevestig hierdie profesie.

Jesus voorspel in die Nuwe Testament dat Israel deur die skerpte van die swaard sal val en weggevoer sal word na die nasies, en dat nie een klip op die ander klip gelaat sal word van hulle tempel nie. Dit gebeur so en die geskiedenis getuig hiervan (Luk 21:24, 19:42, Matt 23:36-38). Hy voorspel ook dat dit oor daardie geslag sal kom. 70 Jaar na Christus word Jerusalem vernietig, duisende word gedood en die ander word weggevoer na die nasies.

Na Jesus se opstanding verskyn Hy aan die Emmaus gangers en Hy lê vir hulle uit vanaf Moses en al die Profete, die skrifte wat op Hom betrekking het. Lees al die gedeeltes in die naslaan Bybel van 1957 in ooreenkoms met hierdie gedeelte wat in vervulling gegaan het.

Israel wat versprei was onder die nasies sedert 70 jaar na Christus en nou weer teruggekom het in hulle land in 1948, word deur verskeie profesieë in die Bybel voorspel en is sodoende bewaarheid (Jer 31:31-40, Eseg 36:19-28 ens.).

Ook vir ons in die eindtyd is daar vele profesieë wat vir ons wys wat gaan gebeur en is ons nie in die duisternis nie (1 Thess 5:1-5).

Die vyeboom Israel het in 1948 begin uitloop en sy takke het begin sag word en ons moet van hierdie gebeurtenis leer dat groot verwikkelinge voor die deur lê. Ons as hierdie geslag sal nie verbygaan voordat alles gaan gebeur soos uiteengesit in die Woord nie (Matt 24:32-35).

Vele ander voorspellings kom ook nog voor in Daniël, Openbaring en al die profete. Hierdie is die onweerlegbare bewys dat God se Woord waar is en dat Hy die verlede, die hede en die toekoms ken (Jes 46:9-10).

Kommentaar

Republikein 2024-05-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 11° | 30° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 11° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 20° | 35° Wind speed: 46km/h, Wind direction: NE, Low tide: 07:38, High tide: 14:01, Low Tide: 19:40, High tide: 02:00 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:36, High tide: 13:59, Low Tide: 19:38, High tide: 02:00 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:36, High tide: 13:58, Low Tide: 19:38, High tide: 02:00 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 32° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 25° Antananarivo: 10° | 19° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 14° | 19° Durban: 17° | 27° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 25° Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.78 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.22 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.95 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.47 | USD to EGP 46.61 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.22 | USD to ZMW 25.8 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 429.33/OZ UP +0.37% | Copper US$ 5.05/lb DOWN -0.0011 | Zinc US$ 3 090.50/T UP 1.35% | Brent Crude Oil US$ 83.97/BBP DOWN -0.001 | Platinum US$ 1 071.56/OZ DOWN -0.0127 Sport results: Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion Weather: Katima Mulilo: 11° | 30° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 11° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 20° | 35° Wind speed: 46km/h, Wind direction: NE, Low tide: 07:38, High tide: 14:01, Low Tide: 19:40, High tide: 02:00 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:36, High tide: 13:59, Low Tide: 19:38, High tide: 02:00 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:36, High tide: 13:58, Low Tide: 19:38, High tide: 02:00 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 32° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 25° Antananarivo: 10° | 19° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 14° | 19° Durban: 17° | 27° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.78 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.22 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.95 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.47 | USD to EGP 46.61 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.22 | USD to ZMW 25.8 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 429.33/OZ UP +0.37% | Copper US$ 5.05/lb DOWN -0.0011 | Zinc US$ 3 090.50/T UP 1.35% | Brent Crude Oil US$ 83.97/BBP DOWN -0.001 | Platinum US$ 1 071.56/OZ DOWN -0.0127