Die dame in die venster
Sedert Maart vanjaar kon motoriste en voetgangers nie die model in die vertoonvenster van Value Vision Optometrist in Onafhanklikheidsrylaan miskyk nie.
Met haar groot bruin oë en klassieke gesig staar die skoonheid al vir ses maande na verbygangers en nooi hulle binne om die winkel agter die venster te verken. Voorheen was die be
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie