Die Bosoorlog deur Lotter se ou00eb
Die Bosoorlog deur Lotter se ou00eb

Die Bosoorlog deur Lotter se oë

Lloyd Zandberg
Charl Yates

Ek ontvang ‘n rare geleentheid om vir Dawid Lotter te ontmoet in sy tuiste in Klerksdorp. Hy het onlangs sy vyfde boek vrygestel. Hierdie een handel, soos die voriges, oor ’n sentrale tema van herinneringe uit die era van die soldaat tydens die Bosoorlog. Hierdie digbundel se titel is: Die Môre Kom: Weerkaatsings van Oorlog. Dit voel of ‘n nuwe boek elke maand oor die destydse Bosoorlog gepubliseer word. Vanuit die SAW, Swapo en Kuba se kante kom stories na vore oor soldate wat herinneringe oproep en te boek stel.

Dawid Lotter is ’n Bosoorlog-veteraan wat met hierdie bundel die emosies van dié tydvak in gedigte en woordsketse weergee.

Dit bevat sy eie ondervindinge, asook verwerkings van ander veterane se ervarings. Die gedigte gaan oor die dienspligjare en oorlog in algemeen. Die eerste gevegte in Operasie Savannah (1975) word in al die felheid beskryf. Die slag van Lomba op 3 Oktober 1987 ontvou van begin tot einde in ‘n lang epiese gedig. Met digtitels soos “Duin 7”, “Haiku’s uit Ovamboland”, “Kroegsloeg in Tsumeb” en “Oorlogswolke”, wil die leser dadelik begin lees om sodoende 30 jaar gelede se gebeure weer op te roep.

Hoe verder ek aan hierdie boek lees, hoe meer kry ek die geleentheid om saam met sy vegspan op operasionele togte te vertrek. Ek ervaar ‘n oorlog deur die sigblok van Lotter se Ratel-gevegsvoertuig. Sy gedigte sny soos witwarm skrapnel en ek word aan die dieper psige van soldaatwees blootgestel.

Daar is versteekte universele waarhede en wyer betekenis in meeste van sy gedigte. Dit strek oor landsgrense, taal, kultuur en geloof. Die digter se siel word ontbloot, sy verhouding met sy troepe, drywer en kanonnier. En dit breek die stereotipe beeld wat rondom die militere bevelvoerder bestaan.

Dawid skryf ook oor die laaste dae van die SAW in Suidwes-Afrika, die laaste dae van die oorlog wat ook gehelp het om Suidwes-Afrika Namibië te maak.

Sy hart loop oor met stories van 10 jaar se voetestamp.

Hy verlaat die SA Weermag met die rang van kommandant.

My kopie word deur die skrywer geteken en kry staanplek op my rak saam met sy vorige vier grensoorlog-digbundels. ‘n Eerlike digbundel wat straks geniet sal word deur alle oudsoldate wat lank in stewels iewers op die “grens” in die ou SWA moes staan.

Kommentaar

Republikein 2024-06-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 12° | 29° Rundu: 5° | 27° Eenhana: 4° | 25° Oshakati: 5° | 23° Ruacana: 7° | 26° Tsumeb: 6° | 23° Otjiwarongo: 0° | 21° Omaruru: 1° | 19° Windhoek: - 1° | 17° Gobabis: - 1° | 15° Henties Bay: 10° | 17° Wind speed: 15km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:48, High tide: 14:10, Low Tide: 19:57, High tide: 02:00 Swakopmund: 12° | 16° Wind speed: 17km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:46, High tide: 14:08, Low Tide: 19:55, High tide: 02:00 Walvis Bay: 10° | 19° Wind speed: 16km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:46, High tide: 14:07, Low Tide: 19:55, High tide: 02:00 Rehoboth: - 1° | 15° Mariental: 2° | 15° Keetmanshoop: 4° | 14° Aranos: 1° | 15° Lüderitz: 11° | 16° Ariamsvlei: 5° | 14° Oranjemund: 9° | 16° Luanda: 21° | 24° Gaborone: 8° | 18° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 12° | 17° Maseru: 2° | 12° Antananarivo: 12° | 24° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 18° | 27° Windhoek: - 1° | 17° Cape Town: 12° | 13° Durban: 16° | 26° Johannesburg: 8° | 15° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 17° | 32° Harare: 15° | 27° Currency: GBP to NAD 23.85 | EUR to NAD 20.33 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.76 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.57 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.1 | USD to AOA 852.22 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.22 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1484 | USD to ZAR 18.75 | USD to ZMW 25.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76704.26 Down -0.59% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1682.51 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13310.4 Down -0.02% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26922.76 Down -0.62% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 327.20/OZ DOWN -0.0072 | Copper US$ 4.60/lb DOWN -0.0057 | Zinc US$ 3 001.50/T DOWN -0.02% | Brent Crude Oil US$ 81.66/BBP DOWN -0.0076 | Platinum US$ 1 036.72/OZ UP +0.93% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 12° | 29° Rundu: 5° | 27° Eenhana: 4° | 25° Oshakati: 5° | 23° Ruacana: 7° | 26° Tsumeb: 6° | 23° Otjiwarongo: 0° | 21° Omaruru: 1° | 19° Windhoek: - 1° | 17° Gobabis: - 1° | 15° Henties Bay: 10° | 17° Wind speed: 15km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:48, High tide: 14:10, Low Tide: 19:57, High tide: 02:00 Swakopmund: 12° | 16° Wind speed: 17km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:46, High tide: 14:08, Low Tide: 19:55, High tide: 02:00 Walvis Bay: 10° | 19° Wind speed: 16km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:46, High tide: 14:07, Low Tide: 19:55, High tide: 02:00 Rehoboth: - 1° | 15° Mariental: 2° | 15° Keetmanshoop: 4° | 14° Aranos: 1° | 15° Lüderitz: 11° | 16° Ariamsvlei: 5° | 14° Oranjemund: 9° | 16° Luanda: 21° | 24° Gaborone: 8° | 18° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 12° | 17° Maseru: 2° | 12° Antananarivo: 12° | 24° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 18° | 27° Windhoek: - 1° | 17° Cape Town: 12° | 13° Durban: 16° | 26° Johannesburg: 8° | 15° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 17° | 32° Harare: 15° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.85 | EUR to NAD 20.33 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.76 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.57 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.1 | USD to AOA 852.22 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.22 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1484 | USD to ZAR 18.75 | USD to ZMW 25.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76704.26 Down -0.59% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1682.51 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13310.4 Down -0.02% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26922.76 Down -0.62% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 327.20/OZ DOWN -0.0072 | Copper US$ 4.60/lb DOWN -0.0057 | Zinc US$ 3 001.50/T DOWN -0.02% | Brent Crude Oil US$ 81.66/BBP DOWN -0.0076 | Platinum US$ 1 036.72/OZ UP +0.93%