Die (as)hoop beskaam nie

Inkasa beteken '­boodskapper van God' en is van stapel ­gestuur om kinders van die asgate weg te hou en aan te moedig om skool te gaan.
Tanja Bause
Tanja Bause - Vier jaar gelede het die 14-jarige Daisy elke dag ná skool Okahandja se asgate gefynkam vir iets vir haar en haar vyf sibbes om te eet. “My ma was werkloos en daar
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer