'Diamantdiewe' pleit onskuldig, wag getuig
Twee voormalige werknemers van De Beers Marine Namibia, wat daarvan beskuldig word dat hulle 453 ongeslypte diamante in 2011 probeer steel het, se verhoor het Woensdag begin.
Kristien Kruger – 'n Sekuriteitswag by Debmarine Namibia (voorheen De Beers Marine Namibia), wat glo as 'n “geheime agent” saam met die twee beskuldigdes gewerk en die komplo
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie