Diabete en families bederf
Diabete en families bederf

Diabete en families bederf

Henriette Lamprecht
Twintig diabete en hul families het Saterdag by die Laerskool Pioniers­park se klubhuis vir 'n spesiale ­bederfdag bymekaargekom. Die dag is deur me. Elaine de Klerk, 'n Mev. Namibia Godly Woman-finalis en Mev. Debutant 2018, gereël. Gideon Nasilowski en Anton du Preez het as gassprekers 'n spesiale boodskap vir die sowat 110 gaste gehad. Wimpy het die gaste met 'n ete bederf en Catserve het vir drinkgoed gesorg, terwyl Waltons en Annique geskenke verskaf het. FOTO VERSKAF

Kommentaar

Republikein 2025-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer