Dié vyf grotes vreet mediese fondse

Volgens ’n verslag het mediese fondse verlede jaar 64% van hul totale besteding aan chroniese siektes wat onder voorgeskrewe minimum voordele val aan veral vyf siektes bestee.
Nellie Brand-Jonker – ’n Nuwe siekte het in 2017 kop uitgesteek onder die topvyf chroniese siektes waaraan mediese fondse wat Mediscor se dienste gebruik, die meeste geld beste
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer