Diu00e9 immuniseringspunte vandag in Windhoek/Khomas oop
Diu00e9 immuniseringspunte vandag in Windhoek/Khomas oop

Dié immuniseringspunte vandag in Windhoek/Khomas oop

Henriette Lamprecht
Verskeie immuniseringspunte in Windhoek en omliggende gebiede is vandag van 08:00 tot 17:00 oop. Dit sluit onder meer in dié by die Eros NG Kerk, Windhoekse skougronde en die klinieke in Okuryangava- en Hakana, sowel as op Groot Aub en Dordabis.

Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer