Dié epidemie is deels selfgeskep
Die tempo waarteen bevestigde gevalle van hepatitis E en verwante sterftes sedert 2018 voortrol, is 'n simptoom van gebrekkige beleggings in basiese dienste wat 'n regering ná meer as 'n kwarteeu onvermydelik sal begin inhaal.
In vergelyking met Januarie verlede jaar het gevalle (6 974) en sterftes (59) teen Desember 2019 met onderskeidelik 65% en 48% toegeneem.
Namibië mag nie tevrede wees met die gebrekkige sukses van 'n veldtog teen hepatitis E wat reeds twee jaar duur nie.
Ook is dit geen kompliment dat ons land die enigste in die wêreld is waarin so 'n uitbreking landswyd versprei het nie.
Die nuwe verslag oor die epidemie, wat hepatitis E as 'n “siekte van armoede” bestempel, benadruk opnuut kernredes vir die uitbreking en hoekom daar so min salf aan te smeer is. Swak sanitasie en higiëne, beperkte toegang tot skoon drinkwater en besoedeling is van die oorsake. Die epidemie hang buiten armoede ten nouste saam met die behuisingskrisis.
Hoewel die regering met sy Harambee-plan die voorsiening van sanitasiegeriewe en waardige behuising met basiese geriewe wou versnel, het voornemens beperkte uitslae opgelewer. As sedert 1990 reeds baie vinniger en slimmer in die oplossing van die probleme belê is – eerder as onder meer in 'n weermag, wapentuig en ander relatiewe luukses – sou die kanse op so 'n uitgerekte en duur uitbreking baie beperk gewees het.
Huidige geldtekorte mag ook nie 'n inentingsveldtog kortwiek nie.
So sê ander
7 Januarie 2020
Bernie Sanders isn't a joke — he's dangerous
Pundits wrote off Sen. Bernie Sanders's campaign back in October after his heart attack evoked the risks of nominating a candidate who would turn 80 during the first year of his presidency.
But since then, Sanders has made a remarkable comeback.
Perhaps Joe Biden is still in a better position to win the Democratic nomination. But Sanders's candidacy is for real, and that means he must be taken seriously.
Were a major political party to nominate an avowed socialist as its candidate for the White House, it would be a monumental event in the nation's history.
Quality housing and healthcare cost money. Any system that relies on the government to depress prices artificially will be characterized by corner-cutting and shoddy, subpar outcomes.
Sanders's $34 trillion health insurance plan won't work. And it will cost even more unless doctors and providers simply agree to work for less.
Sanders has a raft of big plans, and on every issue, he has staked out a position as far to his left as possible.
Americans may not be clamoring for socialism, but right now, Sanders has a chance of winning a major party's nomination, and in a two-party system, each major party candidate starts off with a decent chance of winning. His emergence should not be dismissed as an idle threat.
• WASHINGTON EXAMINER

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie