• Tuisblad
  • Sake
  • Dié Disney-flieks verdien miljarde in 'n enkele jaar

Dié Disney-flieks verdien miljarde in 'n enkele jaar

Soos sake tans staan, gaan 2019 die eerste jaar tot dusver wees dat enige filmvervaardiger sewe rolprente in 'n enkele jaar uitgereik het wat elkeen meer as US$1 miljard by die wêreldwye loket verdien het.
Elvira Wood - 'n Perd wat uit water gemaak is, speelgoed wat 'n nuwe avontuur beleef het en superhelde wat die heelal van vernietiging spaar, het vir Disney bykans US$10 miljard ve
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer