Deysel toer nie saam na Europa

Ná drie onttrekkings is daar nou ses toerlede wat dalk vir hul toetsdebuut oorweeg kan word.
Andrew Poolman
Andrew Poolman - Nog drie nuwelinge sonder toetsondervinding is as plaasvervangers nader geroep vir die Namibiese rugbytoer na Europa volgende maand.Die senter Johan Deysel, die hu
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer