Destydse begunstigdes ondersteun wêreldkonferensie
Meer as N$100 000 is vir vandeesweek se beraad van die Lutherse Wêreldfederasie (LWF) in Windhoek ingesamel deur inwoners wat voorheen deur dié kerk ondersteun is.
Om dit ´n werklikheid te maak dat Namibië 'n internasionale kerkberaad kan aanbied waar die 500-jarige herdenking van die Hervorming sal plaasvind, het verskeie plaaslike lidmate
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie