Des op Swakop gegroet
Dit was 'n hartseer afskeid met staaltjies vol humor en dankbaarheid toe ’n legende van die Afrikaanse joernalistiek die naweek ter ruste gelê is.
“Toe ons trou aan mekaar gesweer het, het jy vir my geskryf ‘gee my jou hand dat ons kan aanstap deur die lewe tot waar die verste heuwels wag’. Nou is jy alleen oor die heel
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie