Demokrate begin mosie teen Trump
Pres. Donald Trump se voete het Woensdag skaars Amerikaanse bodem geraak toe ses Demokrate en lede van die Huis van Verteenwoordigers aangekondig het hulle het ’n mosie begin om hom in ’n staat van beskuldiging te plaas.
Trump was die afgelope 12 dae op ’n besoek in vyf Oos-Asiatiese lande waartydens hy onder meer Noord-Korea se leier as “kort en vet” beskryf het.Steve Cohen, Demokratiese ver
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie