De Waal laat sesse vlieg
Krieket
Die breë kolf van Lu-Hendro de Waal het die opposisie en toeskouers se oë laat rek toe hy Saterdag 'n aanvallende 117 lopies van net 76 balle gemoker het.
Dit was die eerste honderdtal van die APS Game Time-reeks, wat op elke Saterdag in Juniemaand op Windhoek Hoërskool se Vegkopstadion gespeel word.
Net 39 balle was vir De Waal se vyftigtal nodig en met twaalf sesse en drie viere het hy as kolwer nommer 6 sy gesag op die sogenaamde o.16 'B'-span se boulers afgedwing.
Die A-span het met nege paaltjies die knoop deurgehaak in die tydkrieketformaat.
Die opgesomde telkaarte:
ONDER 13 'A'-span 136/7 in 30 boulbeurte. Luca Micillo 45 van 59 balle (7x4 1x6); Wian Buhr 26 van 55 balle (2x4); Merwe van Wyk 17 nie uit nie van 25 balle (2x4). Abri Oberholzer 1/7 in 3 bb; Faf du Plessis 1/7 in 3 bb.
ONDER 13 'B'-span 84/8 in 30 boulbeurte. Waldo Smith 16 van 39 balle (1x4); Faf du Plessis 11 van 33 balle (1x4). Luca Micillo 2/2 in 3 bb; Douglas Truter 1/6 in 33 bb; Janco Jacobs 1/6 in 33 bb.
Uitslag: A-span wen met 52 lopies.
ONDER 16 'B'-span 215 almal uit. JW Visagie 64 van 65 balle (5x4 4x6); Jack Parker 31 van 52 balle (1x4); Dian Jacobs 29 van 40 balle (2x4 1x6); Wicus van Wyk 25 nie uit nie van 21 balle (4x4 1x6); Ben Burger 3/22 in 4 bb; Dandré du Plessis 2/11 in 4 bb; Hansie de Villiers 1/13 in 44 bb.
ONDER 16 'A'-span 242 almal uit. Lu-Hendro de Waal 117 van 76 balle (3x4 12x6); Michael Feely 31 van 24 balle (2x4); Dandré du Plessis 25 van 28 balle (1x4 2x6). Dylan Leicher 3/12 in 2.1 bb; Jack Parker 2/20 in 4 bb.
ONDER 16 'B'-span 42/3. Wicus van Wyk 21 nie uit nie van 7 balle (1x6); PD Blignaut 16 van 9 balle (2x4 1x6). Henry van Wyk 2/23 in 2 bb.
ONDER 16 'A'-span 17/1.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie