De Waal-fees by WHS voortgesit
Twee onoorwonne rugbyspanne takel mekaar vanaand op dag drie van die fees.
Ná 'n welkome rusdag gister vir die bykans 2 000 spelers, word die Samsung Hennie de Waal sportfees vandag en môre voortgesit, ná 'n propvol program in die vorige twee dae op die rugby-, hokkie- en sokkervelde asook die netbalbaan. Windhoek Hoërskool reël die fees as deel van sy 100-jarige bestaansvieringe.
Die twee onoorwonne o.19-rugbyspanne van Ricoh Windhoek Gimnasium en Price Edward van Harare takel mekaar vanaand in die hoofwedstryd by Vegkop. Gimnasium het reeds met Walvisbaai (35-19) en Tsumeb Gimnasium (24-0) klaargespeel, terwyl die kragtige Zimbabwiërs die oorhand teen Jan Möhr en die gasheerskool (24-17) gekry het.
• Vrydag en Saterdag se tellings op die WHS Davin Trust Astro-hokkiebaan was soos volg:
Seuns eerste liga
Windhoek Gimnasium 3-2 St. Paul's, Walvisbaai 3-0 Pro-Ed, Windhoek Gimnasium 2-0 Windhoek Affies, Windhoek Hoërskool 5-0 St. Paul's, Windhoek Hoërskool 7-1 Pro-Ed Akademie, Windhoek Affies 2-1 Walvisbaai Privaat Hoërskool, Windhoek Hoërskool 5-1 Windhoek Affies.
Meisies eerste liga
St. Paul's 3-0 Walvisbaai Privaat Hoërskool, Windhoek Hoërskool 3-1 St. Paul's, Windhoek Affies 2-0 Walvisbaai, Windhoek Hoërskool 1-0 Windhoek Affies, Windhoek Gimnasium 9-1 St. Paul's.
Seuns tweede liga
WHS-B 6-0 Windhoek Affies, WHS-A 7-0 Edugate, WHS-A 5-0 WHS-B, Windhoek Affies 0-0 Windhoek Gimnasium, Edugate 1-2 Windhoek Gimnasium.
Meisies tweede liga
Delta SS 0-1 Windhoek Gimnasium, WHS-B 4-0 De Duine, WHS-A 3-0 Windhoek Gimnasium, Windhoek Affies 3-1 De Duine, Tsumeb Gimnasium 2-0 Delta SS, Windhoek Affies 1-0 WHS-B, WHS-A 3-0 WHS-B, WHS-A 6-0 De Duine, Windhoek Affies 2-0 Windhoek Gimnasium, Windhoek Affies 4-0 Delta SS, Tsumeb Gimnasium 3-0 WHS-B, De Duine 0-2 Tsumeb Gimnasium.
• Van die hoogtepunte waarna toeskouers in die oorblywende twee dae kan uitsien, sluit in:
RUGBY (o.19-wedstryde by Vegkop-stadion): Vandag 09:00 Rubicon Tsumeb Gimnasium I tn Dr. Lemmer I; 12:30 Windhoek Affies I tn Walvisbaai I; 17:30 Jan Möhr I tn Oranjemund I; 19:40 Samsung WHS I tn Pro-Ed I; 20:50 Ricoh Windhoek Gimnasium tn Prince Edward I (Harare). Môre 09:00 WHS II tn Jan Möhr I; 10:00 Windhoek Gimnasium II tn Tsumeb Gimnasium I; 13:00 Prince Edward I tn Pro-Ed I; 17:20 Dawid Bezuidenhout I tn Dr. Lemmer I; 18:30 Oranjemund I tn HTS I; 19:40 Windhoek Gimnasium I tn Windhoek Affies I; 20:50 WHS I tn Walvisbaai I.
HOKKIE (eerste ligas): Vandag 09:40 Windhoek Gimnasium tn Pro-Ed (seuns); WAP tn St. Paul's (meisies); 19:20 WAP tn St. Paul's (seuns); 20:20 WHS tn Windhoek Gimnasium (meisies); 21:20 WHS tn Walvisbaai (seuns). Môre: 08:30 Pro-Ed tn WAP (seuns); 10:20 Walvisbaai tn St. Paul's (seuns); 14:30 WAP tn Windhoek Gimnasium (meisies); 16:20 St. Paul's tn Pro-Ed (seuns); 19:50 WHS tn Walvisbaai (meisies); 20:50 WHS tn Windhoek Gimnasium (seuns).
NETBAL: Die program vir o.13's, o.15's, o.17's en o.19's word ook vandag en môre op die vier bane by WHS voortgesit.
SOKKER: Die program by die HTS-skoolvelde word vandag afgesluit met die uitspeelwedstryde vir die derde plekke, asook die eindstryde vir meisies (10:20), o.17-seuns (12:40) en o.19-seuns (15:00).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie