De Lange, Vorster oorheers Nedbank-veldresies

Michelle Vorster het van 'n botsing met 'n voertuig opgestaan op pad na 'n baie spesiale oorwinning.
NAMPA
Tristan de Lange en Michelle Vorster is gister ná indrukwekkende individuele vertonings as die 2018 Nedbank nasionale bergfiets­kampioene bekroon.Die Nedbank bergfietsuitdaging i
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer