De Beers: Verkope van diamante tuimel met derde
Vanjaar is kopers toenemend gefrustreerd met die koste van ongeslypte diamante wat De Beers te koop aanbied ná die prys van geslypte diamante afgeneem het.
Francois WilliamsDie diamantgroep De Beers het in sy jongste verkoopsiklus, die agtste een vir 2019, net US$295 miljoen se diamante verkoop.Dit is 39% minder as 'n jaar gelede, het
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie