DBV's: Pandemie kortwiek skenkings
Die dierebeskermingsverenigings in Namibië gaan tans deur 'n moeilike finansiële tydperk, maar doen hul bes om nog na die diere by hul onderskeie verenigings om te sien.
Tanja Bause Die dierebeskermingsverenigings in Namibië word finansieel deur die Covid-19-pandemie gekortwiek deurdat hulle skenkings minder geword het. Slegs by die DBV op Swakop
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie