DBN trek hom nié voor, sê Amadhila
Tobias Amadhila is onlangs in mediaberigte daarvan beskuldig dat hy sy vrou se invloed gebruik om die terugbetalingsproses aan die staat se ontwikkelingsbank uit te rek.
Tuyeimo Haidula op Oshakati – Die sakeman mnr. Tobias Onesmus (Tona) Amadhila ontken dat hy voorkeurbehandeling by die Development Bank of Namibia (DBN) ontvang het rakende sy ag
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie