DBN-lening stop wolf by Meatco-kraal
Meatco kon met ’n lening van die Ontwikkelingsbank likwidasie systap, maar poog nou om bande met produsente te herstel.
Ronelle Rademeyer - Meatco se nuwe direksievoorsitter, die bekende sakeman mnr. Johnny Hamman, is nie net vasbeslote om dié uitvoerabattoir uit die “intensiewesorgeenheid” te
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie