Dapper fliek maak opslae

’n Trots Namibiese produksie vertoon tans die langste wat ’n plaaslike fliek al op silwerskerms in die hoofstad vertoon het.
Augetto Graig
Augetto Graig - Die #LANDoftheBRAVEfilm-projek is reeds deur meer as 1 900 mense by Ster Kinekor-teaters in Windhoek ondersteun. Dit is van 10 Oktober tot 25 Oktober vertoon. Dié
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer