Dans en wen met Jerusalema
As daar tans sprake van positiwiteit is, is dit die spangees en eenheidsgevoel wat deur die Jerusalema-uitdaging geskep word en wat die wêreld aan die dans het. Namibia Media Holdings (NMH) daag u, u vriende en u onderneming uit om ook aan die pret deel te neem.
Ses kaartjies is te wen om die man agter die lied, Master-KG, op Donderdag 5 November in lewende lywe by die Namibië Toerisme Ekspo te sien optree.
Al wat jy hoef te doen, is om ’n video van jou Jerusalema-uitdaging na 081 170 0080 te stuur, waarna ons dit op die Windhoek Express Facebook-bladsy sal deel. Die groep met die meeste “likes” wen die kaartjies!
#ChallengeAccepted #Jerusalema

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie