Dankie aan Salie
Dankie aan Salie

Dankie aan Salie

Dani Booysen
SHAUN POULTEN SKRYF:

Ek ken vir Salie Saban van kleintyd af.

'n Woordeboek draf hy sommer gou kaf

en met die Oostewind so laf.

Met 'n pen gee Salie hom sy straf.

Elke dag beloof hom sukses.

In die uithoeke van Narraville gee hy sy bes.

Waardeer ons almal wat ou Salie doen?

Vir menigte wil almal hom net soen.

Dankie ou Salie, alle eer.

Doen hierdie goeie dinge meer en meer.

Aan hierdie kalant is daar geen keer.

Salie Saban bly maar 'n Meneer.

Swaarkry is nou aan die pen se kant.

Nog nooit is Salie op die die bankkrotrant

Hierdie man het krag vir alle mag.

Salie jy maak ons sag.

Kommentaar

Republikein 2026-07-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer