Dankbare harte
Dankbare harte

Dankbare harte

Mandy Rittmann
MC EN NADINE HUMAN SKRYF:

Hiermee ons opregte dank en waardering vir elkeen wat ons behulp­saam gewees het tydens die groot brand op ons plaas, Vergelegen. Ook aan die weermag en polisielede van Gobabis wat ook kom help het. Baie dankie.

Kommentaar

Republikein 2025-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer