Damme: Twee weke, 186 Mm³ water
Hardap en Swakoppoort is die damme wat die meeste water die afgelope week ontvang het, terwyl verskeie plekke die naweek weens swaar reën oorstroom het.
Elvira Hattingh - Afgesien van die feit dat NamWater genoop was om ’n 100%-vol Von Bachdam se sluise die afgelope naweek te trek, het die Omdel Sondag vir die eerste keer in jare
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie