Damme steeds 22,9% voller as in 2019

Internasionale weerkenners stem saam dat La Niña-toestande ten minste tot die einde van die jaar sal heers.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Nasionale damme hou tans gemiddeld sowat 47,2% water, terwyl dit verlede jaar dieselfde tyd net 24,3% vol was.Die drie damme wat die hoofstad en sentrale dele v
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer