Damme kry wu00e9u00e9r water
Damme kry wu00e9u00e9r water

Damme kry wéér water

Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Ses nasionale damme het sedert die afgelope Maandag ‘n invloei van water gehad, met die Hardapdam wat ‘n enorme 2,209 miljoen kubieke meter (Mm³) water ontvang het en van 43,9% vol na 44,6% gelig het.

Gisteroggend het dié dam steeds water teen 12,8 m³ per sekonde ontvang.

Die Von Bachdam het die tweede meeste water ontvang (0,646 Mm³), wat gehelp het dat sy vlakke van 98% vol na 99,3% gestyg het. Nog ‘n dam wat sentrale Namibië van water voorsien, die Swakoppoortdam, het van 85,4% na 86,1% gestyg nadat dit 0,484 Mm³ water gekry het.

Die Ooste se Otjiverodam het van 31,3% vol na 32,7% gelig, terwyl wateroorplasings vanaf die Otjivero-slikdam ook plaasgevind het. Terselfdertyd het die Tilda Viljoendam van 32,4% na 34,2% gestyg, maar ook water van die Daan Viljoendam ontvang.

Die Oanobdam het altesaam 0,205 Mm³ gekry het het van 94,5% na 95,1% vol gestyg.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° #N/A #N/A