Damaraland-ontdekking staaf kennis

Die ontdekking van koppies by Twyfelfontein met sekere kenmerke is nóg ‘n deel van ’n legkaart wat bevestig wat wetenskaplikes reeds weet.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Hoewel Amerikaanse geoloë onlangs spesifieke koppies (drumlins) naby Twyfelfontein eerste geïdentifiseer het, wat aandui dat ‘n ysgletserstroom in dié gebied
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer