Damaraland eens met ys bedek
Bergformasies is verlede jaar naby Twyfelfontein ontdek, wat op gletser-bedrywighede in oertye dui en skaars in woestyne voorkom.
Elvira Hattingh - Geoloë het onlangs op onverwagte en baie ongewone landskapformasies naby Twyfelfontein in die Kunenestreek afgekom, wat beteken dié gebied was sowat 300 miljoen
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie