Damarakultuur vertoon by lewende museum

Tussen rotse leer kinders, Namibiërs en toeriste meer oor tradisie.
Tanja Bause
Tanja Bause - “As jy die droë mis van 'n olifant vat en dit in warm water week, kan jy dit op pynlike gewrigte sit. Dit is wat ons oumense doen,” sê me. Regina Haibes.En 'n s
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer