Dagboek vir die landbouer
Leonardvillers vergader binnekort
Lede van die Leonardville Boerevereniging (BV) vergader vandag om 15:00 in die BV-saal. Maans Dreyer van Aqua Real Estate is die gasspreker. Kontak Johannie Brenkman by 062 581 108 of [email protected] vir meer inligting.
Outjo skud vere reg vir Wildsfees
Die jaarlikse Outjo Wildsfees word Vrydag en Saterdag by die Sophienhof Lodge buite Outjo aangebied. Dit is langs die C39 na Khorixas geleë Vir algemene navrae, bel vir Lizel by 081 354 8118 of Carina by 081 124 9011.
Hoërand hou 4x4-makietie
Hoërand BV hou 'n 4x4-saamtrek van Vrydag tot Sondag op die plaas Graal. Kontak vir Johnny Hanekom by 081 129 1816 of Alfie Truter by 081 128 1464 vir meer inligting oor hierdie geleentheid.
Leer hoe om ‘n kettingsaag te werk
Die Namibia Biomass Industry-groep bied op 6 en 7 Mei ‘n vlak 1 kerringsaagkursus by die Cheetah Conservsation Fund (CCF) buite Otjiwarongo aan. Dit begin om 09:00 en duur tot 16:00 smiddae. Die koste beloop N$700 per persoon, waarby middagetes ingesluit is. Vir verdere besonderhede, kontak vir Colin Lindeque by [email protected].
Kursus oor lekke, veevoer aangebied
Agra ProVision bied op 7 en 8 Mei ‘n kursus in lek en voer in Windhoek aan. Verskeie lekkategorieë, die korrekte lek en voer ensorvoorts sal daagliks tussen 08:00 – 16:30 bespreek word. Dit kos N$2 000 per persoon. Kontak Agra ProVision by 061 2909208 of [email protected] om jou plek te bespreek.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie