Dagboek vir die landbouer
Onthou die vergadering op Leonardville
Hierdie BV vergader vandag om 15:00 in die BV-saal. André Gous gaan praat oor noodbemarking en belasting, ‘n boskos-demonstrasie word gegee en inligting oor kolevervaardiging en die bemarking daarvan sal ook bespreek word. Vir meer inligting, kontak vir Johannie Brenkman by 081 122 4178, [email protected].
Knap jou boerderykennis op
Agra ProVision bied die volgende aan: ‘n Kursus in veeteelt vanaf 20 – 21 Februarie op Gobabis en ‘n kursus in toegepaste dieregesondheid vanaf 20 – 21 Februarie in Windhoek.
Beide kursusse begin om 08:00 en duur tot 16:30. Die koste vir beloop N$2 000 per persoon. Kontak Agra ProVision by 061 2909208, [email protected].
Leer van holistiese bestuur
Earth Wise Enterprise bied van Crydag tot Sondag ‘n grondleggingskursus in holistiese bestuursmetodes op plaas Krumhuk buite Windhoek aan. Die koste beloop N$3 200 per persoon of N$5 200 vir twee mense. Ingesluit is die kursusmateriaal, ligte etes en ‘n sertifikaat. Kontak vir Wiebke Volkman by 081 127 0081 of stuur ‘n e-pos na [email protected].
Boere by Osire-Waterberg vergader
Die Osire-Waterberg BV hou ‘n vergadering op 26 Februarie om 15:00 in die BV-saal. Kontak vir Natasha McLoud, 067 303390 of [email protected], vir meer inligting.
Seminaar oor suiwelbokke aangebied
Die Cheetah Conservation Fund (CCF) op 27 Februarie bied ‘n dag lange seminaar buite Otjiwarongo oor suiwelbok-boerdery aan wat ‘n lesing oor kunsmatige inseminasie insluit. Die seminaar word deur dr. Terry Gibson van die Langston Universiteit aangebied. Die registrasie beloop N$300 per persoon, wat ‘n middagete insluit. Kontak vir Laurie of Tyapa by 067 306225, 081 336 1709, 081 124 7887 of [email protected].
Witvlei se boere ook byeen
Die Witvlei BV hou ‘n ledevergadering op 27 Februarie om 15:00 in die Boerehuis. Roelie Venter, uitvoerende bestuurder van die NLU, is die gasspreker. Bel vir Renda Grobbelaar by 081 304 1299 vir meer inligting.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie