Dagboek vir die landbouer
Dagboek vir die landbouer
03 December 2019 | Landbou
KURSUS OOR DROëLANDGEWASSE
Agra ProVision bied vandag en môre 'n kursus oor beste praktyke vir droëlandgewasse in Windhoek aan. Grondvoorbereiding en intergewasse sal onder meer bespreek word. Die kursus is van 08:00 tot 16:30 en beloop N$1 500 per persoon. Kontak Agra ProVision by 061 290 9208 of apv[email protected]
MALTAHöHE BV HOU MAKIETIE
Maltahöhe BV hou hul jaarafsluiting môre by John en Nicky Steyn se Tsauchab River. Dit begin om 09:00 en eindig die middag van 5 Desember. FNB is die hoofborg. Ander borge is Agra, Marsh Namibia, Namib Rand Nature Reserve, Santam en Feedmaster. Outdoor Centre gaan veiligheid op plase bespreek. Daar sal ook 'n snelskietkompetisie met drie groot pryse wees. Die dagfooi vir nielede is N$250 per persoon en almal is welkom. Kontak [email protected] of [email protected] vir meer inligting.
ARIAMSVLEI BV HOU AFSKEID
Ariamsvlei BV hou hul jaarafsluiting op 6 Desember 2019 om 18:30 vir 19:00 in die Samekomssaal te Ariamsvlei. Heerlike steakbraai en dans die aand. Kontak Riaan of Mariëtte Fourie by 081 211 3418 of [email protected]
WITVLEI BV SE LAASTE LEDEVERGADERING
Witvlei BV hou hul laaste ledevergadering op 7 Desember om 17:00 in die Boerehuis op Witvlei. Na afloop van die vergadering vind hul jaareindfunksie plaas. Kontak Renda Grobbelaar by 081 304 1299 vir meer inligting.
STEINHAUSEN BV HOU AFSKEID
Steinhausen BV hou 'n algemene jaarvergadering en afsluiting op 7 Desember om 14:00 op die plaas Damara. Insp. Herman van Wyk sal misdaadtonele bespreek. Kontak Monika Rumpf by 081 333 1113 of [email protected] vir meer inligting.
KERSMARK
'n Kersmark word op 14 en 15 Desember by die Goanikontes Oasies (sowat 40 km buite Swakopmund, anderkant die plotte) gehou. 'n Groot verskeidenheid produkte word aangebied en mense wat belangstel om hul produkte uit te stal, kan stalletjies teen N$150 per stalletjie huur. Kontak Jeanette by 064 405 976/9 of [email protected]
OUJAARSDANS OP WITVLEI
Witvlei BV hou 'n Oujaarsdans op 31 Desember om 19:00 by die Boerehuis te Witvlei. Kontak Renda Grobbelaar by 081 304 1299 vir meer inligting.

Soortgelyk
Gesondheidswerkers, leerlinge en onderwysers deel van 343 nuwe gevalle
2 ure gelede | Gesondheid
Moller, Hatuikulipi se belange onder vergrootglas
17 ure gelede | Misdaad
Rekening van N$151 000 bly toe 'jakkals' gly
17 ure gelede | Misdaad
Mans vas oor vervalsing van Covid-19-toetsuitslae
17 ure gelede | Misdaad
Reënweer bring groot skade
17 ure gelede | Weer
Weer vir 11 Januarie 2021
17 ure gelede | Weer
Regering slaan toe op klaringsagente
17 ure gelede | Regering
Nafau wen in hof teen Shoprite
17 ure gelede | Arbeid
Op die spoor van Hardapdam se opvangsgebiede
17 ure gelede | Infrastruktuur
Kleinadvertensies