Dagboek vir die landbouer
Summerdowners vergader môre
Hierdie BV hou ‘n ledevergadering op 13 Februarie om 15:00. Kontak vir Rienie du Plessis by 062 561621 of [email protected].
Onthou die vergadering op Leonardville
Hierdie BV hou ‘n ledevergadering op 19 Februarie om 15:00 by die BV-saal. André Gous gaan praat oor noodbemarking en belasting, ‘n boskos-demonstrasie word gegee en inligting oor kolevervaardiging en die bemarking daarvan sal ook bespreek word. Vir meer inligting, kontak vir Johannie Brenkman by 081 122 4178, [email protected].
Knap jou boerderykennis op
Agra ProVision bied die volgende aan: ‘n Plaasbestuurskursus van vandag tot Vrydag in Windhoek, ‘n kursus in veeteelt vanaf 20 – 21 Februarie op Gobabis en ‘n kursus in t oegepaste dieregesondheid vanaf 20 – 21 Februarie in Windhoek.
Die kursusse begin om 08:00 en duur tot 16:30. Die koste vir die kursusse in veeteelt en toegepaste dieregesondheid beloop N$2 000 en die een in plaasbestuur kos N$3 000 per persoon. Kontak Agra ProVision by 061 2909208, [email protected].
Leer van holistiese bestuur
Earth Wise Enterprise bied ‘n grondleggingskursus in holistiese bestuursmetodes vanaf 22 – 24 Februarie op plaas Krumhuk buite Windhoek aan. Die koste beloop N$3 200 per persoon of N$5 200 vir twee mense. Ingesluit is die kursusmateriaal, ligte etes en ‘n sertifikaat. Kontak vir Wiebke Volkman by 081 127 0081 of stuur ‘n e-pos na [email protected].

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie