Dagboek vir die landbouer
Dagboek vir die landbouer

Dagboek vir die landbouer

Ronelle Rademeyer
KORTKURSUS VIR LANDBOUERS

Agra ProVision bied die volgende kursus in Windhoek aan:

• Tuinbou vanaf 23 - 24 Julie (N$2 300).

Vir meer inligting, kontak Agra ProVision by 061 290 9208, apv­[email protected].



OOM SIGGI MOHRMANN SE LEWE GEDENK

Die gedenkdiens vir wyle oom Siggi Mohrmann wat in Maart in 'n motorongeluk buite Otjiwarongo gesterf het, vind op 23 Julie plaas.

Dit word om 11:00 by Blaauwberg se veilingskrale gehou. Dit moes vroeër vanweë die Covid-19-inperkingsmaatreëls uitgestel word.

Vir navrae, kon Therèse Gerber 081 124 7760.

Kommentaar

Republikein 2026-07-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer