Dagboek vir die landbouer
Leonardvillers vergader binnekort
Lede van die Leonardville Boerevereniging (BV) vergader op 30 April om 15:00 in die BV-saal. Maans Dreyer van Aqua Real Estate is die gasspreker. Kontak Johannie Brenkman by 062 581 108 of [email protected] vir meer inligting.
Outjo skud vere reg vir Wildsfees
Die Outjo Wildsfees word vanjaar op 3 en 4 Mei by die Sophienhof Lodge langs die C39-pad na Khorixas gehou. Mense wat stalletjies wil bespreek, kan Elzanne Koen by 081 421 3042 of [email protected] kontak. Vir algemene navrae, bel vir Lizel by 081 354 8118 of Carina by 081 124 9011.
Hoërand hou 4x4-makietie
Hoërand BV hou 'n 4x4-saamtrek vanaf 3 tot 5 Mei op die plaas Graal. Kontak Johnny Hanekom by 081 129 1816 of Alfie Truter by 081 128 1464 vir meer inligting oor hierdie geleentheid.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie