Daar is altyd hoop

25 June 2019 | Gesondheid
Die Kankervereniging van Namibië (CAN) het sy Pienk-veldtog ter ondersteuning van vrouegesondheid amptelik van stapel gestuur.

Vanjaar val die fokus op hoop en dat hoop vrees oorwin. Ter onder­steuning hiervan is ­kleurvolle nekdoeke (buffs) teen N$100 elk by CAN se kantoor in Windhoek en op Swakopmund beskikbaar. Die opbrengs hiervan sal ten bate van gemeenskapsklinieke aangewend word waar vroue vir bors- en servikale kanker getoets word. Vir meer inligting, kontak Renay en MJ in Windhoek by (061) 237 740, of stuur 'n e-pos na [email protected] Beverly en Celeste kan by CAN se kantoor op Swakopmund gekontak word by (064) 461271, of stuur 'n e-pos na [email protected]

Soortgelyk

 

Lorriedrywer van Gobabis dood langs SA pad gevind ...

9 ure gelede | Mense

Ronelle Rademeyer - ’n Direkteur van die vervoermaatskappy Grain Carriers Namibia sal vandag op Coligny in Suid-Afrika se Noordwes-provinsie die liggaam van ’n 20-jarige lorriedrywer...

Swapo kry vuur van binne

9 ure gelede | Politiek

Denver Kisting – Die tandheelkundige dr. Panduleni Itula is onversetlik – hy weier om uit Swapo te bedank ondanks kritiek dat hy twee base dien.Itula...

Byna N$700 000 se kontant gebuit

9 ure gelede | Misdaad

Denver Kisting – Samewerking tussen die polisie in die Zambezi- en die Kavango-Oosstreek het die naweek gehelp dat drie vermeende rowers binne 14 ure vasgetrek...

‘n Eeu se passie vir Namibië, sy mense ...

9 ure gelede | Gebeure

Hoofredaksie – Vandag, presies ‘n honderd jaar gelede, was daar ‘n advertensie in Republikein se susterkoerant Allgemeine Zeitung, wat die stigting van Ohlthaver & List...

Houtskool floreer in 2019

9 ure gelede | Ministeries

Die Namibiese houtskoolbedryf sal vanjaar na raming sowat 200 000 ton houtskool geproduseer het. Dit is heelwat meer as verlede jaar se 120 000 ton.Terselfdertyd...

Verkiesings 2019: Tevredenheid met demokrasie

9 ure gelede | Politiek

Christie Keulder – Namibiërs se voorkeur vir demokrasie as regeringsvorm is op ‘n laagtepunt.Hierdie is ‘n sentrale bevinding van die agste rondte van Afrobarometer se...

Nog skole deel van Eduvision-projek

9 ure gelede | Onderwys

Danksy ’n skenking van N$386 419,40 deur NamPower is nog twee skole nou deel van Edugate Academy se Eduvision-projek. Die twee skole, die Senior Sekondêre...

Hoop vir Belinda

9 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Meer as 20 jaar ná ’n motorongeluk haar totaal verlam gelaat het, kan ’n vrou van Otjiwarongo danksy ’n gesofistikeerde operasie in...

Robots master moves, never miss a beat

9 ure gelede | Motors

Robotics is one of the world’s fastest growing fields. It has the potential to revolutionise society. There are two aspects to robotics which are of...