D-dag vir paartjies
Vandag is die laaste dag om in te skryf vir Republikein se gewilde Bruidspaar van die Jaar-kompetisie. Maak seker jou inskrywing bereik ons voor 12:00 vandag om deel te neem. Fires en Chrisna Jansen van Vuuren (foto) is nog ’n paartjie wat ingeskryf het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie