D-dag vir belasting
Namibiërs moet onthou om vandag hul belastingopgawes vir 2018 by die ministerie van finansies in te dien. Vir belastingbetalers se gerief het die ministerie oraloor die land punte opgerig waar hulle vorms en raad kan kry en hul opgawes kan indien. Op die foto ontvang me. Lydia Naluwe van die ministerie van finansies belastingvorms by die Eros-poskantoor. Foto Elvira Hattingh.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie