Cyril sal Moody's weer laat dink
Cyril sal Moody's weer laat dink

Cyril sal Moody's weer laat dink

Die adjunkpresident van Suid-Afrika het 'n positiewe ontvangs by die Wêreld- Ekonomiese Forum gehad.
Riana de Lange - Wat in Desember as 'n vars Cyril-briesie oor Suid-­Afrika begin waai het, het die afgelope week in 'n stormsterk wind van verandering by Eskom ontaard . . . en dít is dalk net die soort verandering wat 'n verdere krediet­afgradering kan keer.

Op adj.pres. Cyril Ramaphosa, nuwe ANC-leier, se aandrang het Eskom die afgelope week 'n nuwe voorsitter, nuwe direksie en nuwe waarnemende uitvoerende hoof gekry. En twee topamptenare wat by staatskaping in Eskom betrek word, het bedank.

Ramaphosa het glo verlede naweek gesê hy klim op geen vliegtuig na die Wêreld- Ekonomiese Forum in Davos voordat daar 'n plan met Eskom gemaak is nie. Hy het reguit aan pres. Jacob Zuma gesê daar kan nie nog 'n week gewag word om in te gryp nie, het Netwerk24 Vrydag berig.

Kredietgraderingsagentskappe maan al lank oor die las wat Eskom en ander sukkelende staatsbeheerde ondernemings op die regering plaas weens staatswaarborge.

'CYRIL-EUFORIE'

Oral word daar nou na die “Cyril-­euforie” verwys.

Lullu Krugel, 'n ekonoom by PwC, sê Moody's – die enigste van die drie groot graderingsagentskappe­ wat Suid-Afrika se staat­skuld in rand nog op beleggingsgraad het – het 'n ­geskiedenis dat hy taamlik ­tegemoetkomend is teenoor Suid-Afrika. Hoewel Moody's Suid-­Afrika op hersiening vir 'n afgradering geplaas het, kan hy selfs verras ná die begrotingsrede op 21 Februarie en die skuld in rand op belegging­status hou, sê Krugel.

Indien Suid-Afrika wel tot rommel afgradeer word, sal die land uit die Citigroup World Government Bond Index val, wat beteken institusionele beleggers mag nie meer daarin belê nie.

Krugel meen die mark prys dit reeds in, en die verwagte afverkoop beteken nie noodwendig “die rand se bodem sal uitval nie”.

Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, het in 'n onderhoud in Davos aan Bloomberg-TV gesê die nuwe ANC-leierskap se pogings om korrupsie uit te roei en nuwe lewe in die ekonomie te blaas, kan 'n verdere afgradering keer. “Suid-Afrika is in 'n veel beter posisie as toe die vorige graderingsbesluite geneem is. Ons kan 'n goeie saak uitmaak. Korrupsie en wanbestuur sal binnekort tot die verlede behoort.”

Annabel Bishop, 'n ekonoom van Investec, skryf egter in 'n kennisgewing Vrydag hoewel daar onder Rama­phosa vordering gemaak is met beter korporatiewe beheer om 'n ­afgradering te vermy, kan Suid-­Afrika steeds sy laaste belegging­status verloor. Sy het wel vroeër gesê Ramaphosa se uitsprake oor beleid het vertroue in Suid-Afrika 'n hupstoot gegee.

Moody's beskou Ramaphosa se verkiesing as ANC-president as positief. Dít kon die waarskynlikheid dat Suid-Afrika sy laaste beleggingsgraad-­gradering sal verloor, laat vervaag het, sê sy. Sy waarsku wel dat graderings tot diep in rommelstatus die rand kan seermaak en tot vlakke van R13,50 teenoor die Amerikaanse dollar laat verswak.

Die sterk vertoningsvlakke van die rand naby R11,80 die laaste paar dae is volgens ontleders 'n besliste aanduiding dat die sentiment jeens Suid-Afrika verbeter en dat Ramaphosa die regte snare aanroer om vertroue in die land te herstel.

Lukman Otunuga, 'n ontleder by FXTM, sê hoewel heelwat van die randsterkte met 'n swak dollar verband hou, steun markoptimisme oor Ramaphosa die plaaslike geldeenheid. Hoër kommoditeitspryse help ook die rand. Goud, Suid-­Afrika se grootste minerale uitvoerproduk, is op van sy beste vlakke sedert Augustus 2016. Dit verklaar ook die rand se veerkragtigheid, sê hy.

Volgens Bishop sal die krediet­agentskappe die begrotingsrede fyn dophou vir tekens van fiskale konsolidasie.

Die minister van finansies moet hom ook weerhou van buitensporige­ belastingverhogings wat ekonomiese groei sal knou.

Krugel sê ondanks die positiewe ontvangs wat Ramaphosa in Davos gehad het, die beter groeikoers van 1,4% wat die Reserwebank vir vanjaar voorspel, asook beter sentiment het Suid-Afrika steeds 'n hoop staatskuld.Dit sal lank neem om daarvan ontslae te raak, en besnoeiings is noodsaaklik.

Eskom en ook die Suid-­Afrikaanse Lugdiens (SAL) sal van mense ontslae moet raak om werklik te bespaar. Krugel sê daar moet eerder van mense op bestuursvlak ontslae geraak word as lojale, toegewyde, kundige werkers.

Volgens Bishop sal besparingsmaatreëls besnoeiing op staatsdienssalarisse insluit. Dié salarisse het aansienlik gegroei sedert 2009, teen 'n pas wat onbekostigbaar word vir die land as ons 'n afgradering tot volledige rommelstatus wil vermy. – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Udinese 1 vs 1 Empoli | Monza 0 vs 1 Frosinone | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City F1: Emilia Romagna GP First:Max Verstappen Red Bull 01:25:25 Second:Lando Norris McLaren + 00:00:00.725 Third:Charles Leclerc Ferrari + 00:00:07.916 Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Udinese 1 vs 1 Empoli | Monza 0 vs 1 Frosinone | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City F1: Emilia Romagna GP First:Max Verstappen Red Bull 01:25:25 Second:Lando Norris McLaren + 00:00:00.725 Third:Charles Leclerc Ferrari + 00:00:07.916 Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%