Cravenweek o.18-span môre bekend

Die Momentum-ligawedstryde begin ook volgende week.
Andrew Poolman
Andrew Poolman



Die tafel is gedek vir nog 'n onvergeetlike seisoen van skolerugby, met Momentum Namibië wat sy jaarlikse borgskap vir die landwye ligas tot N$250 000 verhoog het.

By die aankondiging dié week dat MMI Holdings se borgskap grootliks uitgebrei word in vergelyking met verlede jaar se N$150 000, het die maatskappy se hoofmakelaar mnr. Frederick van Zyl gesê hulle bly trots om met hoërskolerugby in Namibië verbind te word. Die verhouding strek reeds oor die afgelope 25 jaar.

“MMI gaan voort om 'n ywerige belegger in ons jeug te wees, veral op die sportfront,” het hy gesê.

Die eerste wedstryde word reeds volgende Woensdag gespeel met twee onder 19 premierliga-kragmetings. By die WAP-veld in Pionierspark sal die eerste spanne van Elnatan en Tsumeb Gimnasium mekaar om 16:20 pak, terwyl Windhoek Hoërskool se tweede span om 17:00 op hul tuisveld Vegkop teen Walvisbaai se eerste span te staan kom.

Die verdedigende kampioenspan WHS, Windhoek Gimnasium se eerste en tweede spanne, asook Windhoek Affies wat verlede jaar sy eerste eindstryd gehaal het, is die ander spanne in die premierliga. Elke span sal sewe wedstryde in die ligafase speel.

Op Saterdag 3 Junie speel Windhoek Gimnasium se eerste en tweede spanne teen mekaar. Die twee WHS-spanne sal ook dan sake uitspook.

Die onder 14, o.15 asook o.19D, o.19C en o.19B-ligas word ook landwyd gespeel en word ook deur Momentum se borgskap gedek.

Mnr. Abie van Wyk, die nasionale koördineerder van Namibiese hoërskolerugby, sê die borgskap word gebruik vir uitgawes soos noodhulp, skeidsregters, medaljes en sertifikate. “Met die vergrote borgskap kan ons vir die verafgeleë skole wat vir die uitklopwedstryde kwalifiseer, 'n bydrae tot hul brandstofonkoste maak.”



PROEWE

Die tweedaagse nasionale o.18 en o.16 proewe tussen streekspanne is Dinsdag afgesluit.

Khomas se streekspan het die beste gevaar by die proewe en het in beide die o.16 en o.18-wedstryde onoorwonne geëindig. In die tweede plekke was Erongo en derde was Noorde.

Die beste o.16-streekspan by die nasionale proewe is met die Jacques Burger-trofee vereer, terwyl die beste o.18-streekspan die Hermann Rust Junior-trofee ontvang het.



CRAVENWEEK

Ná die proewe is 33 seuns onder 16 vir 'n oefenkamp vir die res van vandeesweek gekies, waaruit die span vir die Grant Khomo-week (9-14 Julie in Bloemfontein) môreoggend aangekondig sal word.

Die Namibiese o.16-span sal deur mnre. Morné Rust (Walvisbaai) en Wimpie van der Merwe (Tsumeb Gimnasium) afgerig word, met mnr. Gert de Waal as spanbestuurder.

• Terselfdertyd was 63 seuns vir die vierdaagse onder 18 oefenkamp uitgesoek. Môre se aankondiging sal ook die Namibiese o.18-span vir die Cravenweek, asook vir die o.18 Akademieweek bekend maak. Beide rugbyweke word van 16 tot 21 Julie in Johannesburg aangebied.

Die Cravenweekspan se afrigters is mnre. Henry Kemp (WHS) en Henjan de Bruin (Walvisbaai), met Algenic de Klerk (Jan Möhr) as spanbestuurder.

Die o.18 Akademiespan word deur mnre. Ainsley Daniels (WHS) en Ryan Assegaai (Keetmanshoop Junior Sekondêre Skool) afgerig, met mnr. Willie van Zyl (Walvisbaai) as spanbestuurder.



'BESTE KOMBINASIES'

Die keurders was vooraf nie seker oor wat hulle al die posisies beskikbaar het nie, het Henry Kemp ná die proewe aan die koerant gesê.

“Ons het gevoel daar is spelers uit die platteland, veral van die buite-agterspelers, wat dalk nie tot hul reg kom nie omdat die Windhoek-skole se voorspelers op die oomblik op 'n hoër standaard is en omdat die ­opponerende agterspelers dan nie balbesit kan kry om te wys wat hulle kan doen nie.

“Ek self kom uit 'n plattelandse skool en ek ken die ervaring. Die groepstelsel wat die Hoërskolerugbyvereniging nou by die proewe ingestel het, het gehelp om vir spelers meer eweredige kanse te gee, sodat die keurders hopelik ook die beste kombinasies sal kan saamstel.”

Kommentaar

Republikein 2024-05-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham | Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth | Luton Town 1 vs 1 Everton LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis | Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas | Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce | Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio | Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 13° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:09, High tide: 14:30, Low Tide: 20:18, High tide: 02:00 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:28, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Walvis Bay: 14° | 21° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:27, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 13° | 22° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 25° | 29° Gaborone: 15° | 30° Lubumbashi: 16° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 10° | 22° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 18° | 30° Windhoek: 13° | 28° Cape Town: 15° | 16° Durban: 18° | 29° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 22° | 30° Lusaka: 19° | 30° Harare: 14° | 29° Currency: GBP to NAD 23.18 | EUR to NAD 19.88 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.47 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.23 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.62 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.73 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.43 | USD to ZMW 26.99 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 319.40/OZ UP +0.76% | Copper US$ 4.58/lb UP +1.18% | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 84.25/BBP UP +0.92% | Platinum US$ 965.82/OZ UP +1.04% Sport results: Premier League: Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham | Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth | Luton Town 1 vs 1 Everton LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis | Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas | Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce | Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio | Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 13° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:09, High tide: 14:30, Low Tide: 20:18, High tide: 02:00 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:28, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Walvis Bay: 14° | 21° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:27, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 13° | 22° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 25° | 29° Gaborone: 15° | 30° Lubumbashi: 16° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 10° | 22° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 18° | 30° Windhoek: 13° | 28° Cape Town: 15° | 16° Durban: 18° | 29° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 22° | 30° Lusaka: 19° | 30° Harare: 14° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.18 | EUR to NAD 19.88 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.47 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.23 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.62 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.73 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.43 | USD to ZMW 26.99 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 319.40/OZ UP +0.76% | Copper US$ 4.58/lb UP +1.18% | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 84.25/BBP UP +0.92% | Platinum US$ 965.82/OZ UP +1.04%