Cravenweek: Luiperds klop Namibië
Andrew Poolman - Wedstryddag nommer 2 het vir Namibië nie so goed afgeloop by die onder 18 Cravenweek rugbytoernooi in Johannesburg nie.
Die Luiperds het Namibië met 57-36 geklop, nadat die wenspan rustyd met 28-8 voor was.
Die span van Potchefstroom, wat agt drieë teen Namibië se vyf gedruk het, se losvoorspeler Ruwald van der Merwe is as die speler van die wedstryd aangewys.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie