Craven hier vir Tour de Windhoek

Die vier skofte in twee dae bied 'n uitstekende toets vir veelsydigheid en spanwerk en bied ook vir toeskouers aanskoulike aksie.
Tielman van Lill
Tielman van Lill – Selfs sonder die gebruiklike aanslag van Suid-Afrikaanse beroepspanne sal die derde Pupkewitz Tour de Windhoek (TdW) die naweek die allerbeste uit Namibië se elite padfietsryers haal.

Die vier skofte oor twee dae (môre en Saterdag) sal 'n nuwe kampioen bepaal in die afwesigheid van die 2019-titelhouer Marc Pritzen, wat soos sy Suid-Afrikaanse landgenote nie onder die huidige regulasies vir sportdeelname oorgrens sal reis nie. Normaalweg is die Windhoekse toer baie gewild in die buurland en verlede jaar was die toptien individue almal Suid-Afrikaners.

Die inskrywing van Dan Craven, wat deesdae in San Francisco in die VSA woon, is nietemin 'n wonderlike hupstoot vir die toer. Craven is vanjaar se nasionale padfietskampioen; hy sal Namibië volgende jaar by die Olimpiese Spele in Tokio verteenwoordig (sy vierde Spele) en alle oë sal dus op hom en sy Cymot-span wees.

Vanweë sy internasionale verpligtinge kon Craven in die onlangse jare nie deelname aan die Tour de Windhoek inpas nie. Wees egter te wagte dat veral jaers soos Alex Miller en Tristan de Lange (MBM), Drikus Coetzee, Martin Freyer en al hul maats in die twee Hollard-spanne, asook die NCCS-ryers soos Brandon Plaatjies en Danzel de Koe hom met 'n valkoog sal dophou om enige halwe kansie aan te gryp.

Die tien manspanne se toer strek oor altesame 230 kilometer, terwyl die vyf vrouespanne se korter Pupkewitz TdW Lite oor 150 km oor vier skofte ook nie aan intensiteit en hewige kompetisie onder die elite ryers sal ontbreek nie.

Michelle Vorster, die heersende vroue­kampioen en Olimpiese bergfietsryer, sê: “Dit laat my hart altyd warm klop om vroueryers in ons eie afsonderlike wegspringgroep te sien. Ek is opgewonde om vir die Pupkewitz Megabuild-span te ry wat 'n belangrike borg vir plaaslike fietsry is. Veral die laaste kriteriumskof waaraan vroue die eerste keer deelneem, sal baie opwindend wees.”

Die eerste skof oor 108 km (mans) spring môre om 07:00 by die Dordabispad oos van die hoofstad weg. Die tien manspanne se beste klimmers kry kans om by die 57, 72 en 93.6 km-afstand­merke punte vir die koning van die berge-trui in te samel.

Die naelryers sal kort ná die wegspring by 12 km en weer by 102.5 km die pas versnel om vir die Sprinters-trui punte op te stapel.

Die vroue se eerste skof by dieselfde venue is 67.64 km. Die gemerkte klimtoets is by 50 km, terwyl naeljaers by die 13 en 60 km-merke vir die beste naelertrui sal jaag.

Die tweede skof môre (spantydtoets) by die Tony Rust-renbaan is 'n opwindende kompetisie en begin om 17:30 met die vroueresies oor 10.4 km. Die mans durf die renbaan oor ses rondtes aan (15.6 km).

Saterdag om 07:00 spring die mans (80 km) en vroue (53 km) by die renbaan vir hul derde skof weg. Die roete sluit die renbaan, C28-pad, Otjomuise- en Moses Garoeb-strate in. Die klimdele by Matchless is 'n beproefde uitdaging vir die mededingers vir koning van die berge om mekaar by 35 km en 61 km uit te daag. Ander uitgemerkte klimdele vir dié doel is op die Daan Viljoen-pad (C28) ná 29 en 55 km. Naelpunte kan die mans by 4 km en 14 km opraap.

Die vroue se derde skof oor 53 km is ideaal om Namibië se topvroue aan te spoor. Spoedvrate sal by die 4 en 14 km hul beste vir die Pupkewitz Motors-groentrui gee. Klimspesialiste sal vir die laaste keer by 29 km (Daan Viljoen) en 35 km (Matchless) punte vir die Pupkewitz MegaTech-polkatrui kan insamel.

Saterdag se blitsige vierde en laaste kriteriumskof van 40 minute (mans) en 30 minute (vroue) wat by Pupkewitz Megabuild in Lazarettstraat wegspring, is 'n lekker toeskouerpasella. Vanuit Lazarett draai die roete links in Faraday/Gutenbergstrate af om weer links by die Snymansirkel verby te swiep voor dit links in Mandume Ya Ndemufayo-weg afdraai en weer by Lazarett aansluit.

VROUESPANNE

1 Food Lovers Market: Michelle Döman, Jean-Marie Mostert, Leandie Labuschag­ne, Tania Wiese, Monique du Plessis.

2 Pupkewitz Megabuild: Michelle Vorster, Zoe Mitchell, Jeanne Heunis, Maike Bochert, Anneke Steenkamp.

3 Mannie's Bike Mecca I: Marguerita Maritz, Claudea Marais, Anna Elzabe Theron, Binette Klein.

4 CRT: Sandra Lippert, Nicola Fester, Susanne Borg, Elanor Grassow.

5 Mannies Bike Mecca II: Adele de la Rey, Irene Steyn, Risa Dreyer, Marion Schonecke, Genevieve Weber.

MANSPANNE

1 Food Lovers Market: Des Döman, Vernon Maresch, Renando Burger, Konrad Marais, Marcel Surén, Louis Prins.

2 Team TRI: René Graf, Phillip Sonntag, Jan Louis Mostert, Erich Roeber.

3 Hollard Life: Christo Swartz, Ingram Cuff, Drikus Coetzee, Gerhard Mans junior, Heiko Diehl, Martin Freyer.

4 Hollard Insurance: André Vermeulen, Jaco Lamprecht, Anton Swart, Clinton Hilfiker, Horst Neumann, Xavier Papo.

5 Cymot: Dan Craven, Cobus Smit, Kai Pritzen, Pierre Knoetze, Fanie Steenkamp, Jurgen Sander.

6 NCCS Procycling: Eben Eiseb, Brandon Plaatjies, Wilbard Shoo­pala, Danzel de Koe, Ananias Ananias, Chiponeni Kashululu.

7 Mannie's Bike Mecca: Hans du Toit, Tristan de Lange, Alex Miller, Hugo Hahn, Bergran Jensen, Braam Vermeulen.

8 RMB: Melki Hamukoto, Tuhafeni Hamundjebo, Maruen Kleopas, Vianney Links, Jafet Amukushu.

9 Mannie's Bike Mecca/Ingwe: Christiaan Bean, Greg Chase, Dieter Koen, Pieter Oosthuizen.

10 Lumber City: Nicolaas Swart, Tyrone Kotze, Willie Junius, Fana Lambert, Morné Honiball, Hardus Nell.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna | Frosinone 0 vs 5 Inter Milan European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 16° | 32° Rundu: 16° | 32° Eenhana: 15° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 18° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 16° | 30° Windhoek: 13° | 26° Gobabis: 14° | 26° Henties Bay: 15° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:49, High tide: 06:50, Low Tide: 01:42, High tide: 19:35 Swakopmund: 15° | 19° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:47, High tide: 06:48, Low Tide: 01:40, High tide: 19:33 Walvis Bay: 15° | 29° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:47, High tide: 06:47, Low Tide: 01:40, High tide: 19:32 Rehoboth: 15° | 28° Mariental: 17° | 30° Keetmanshoop: 21° | 31° Aranos: 17° | 29° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 28° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 14° | 28° Mbabane: 13° | 21° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 13° | 26° Cape Town: 17° | 24° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 14° | 21° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 16° | 27° Harare: 13° | 25° Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.8 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.36 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.57 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.97 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.02 | USD to KES 130.23 | USD to NGN 1419.9 | USD to ZAR 18.36 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13541.33 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25381.25 Up +0.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 336.14/OZ DOWN -0.0103 | Copper US$ 4.73/lb UP +2.78% | Zinc US$ 3 017.00/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 83.89/BBP UP +1.05% | Platinum US$ 1 000.35/OZ UP +0.72% Sport results: Premier League: Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna | Frosinone 0 vs 5 Inter Milan European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 16° | 32° Rundu: 16° | 32° Eenhana: 15° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 18° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 16° | 30° Windhoek: 13° | 26° Gobabis: 14° | 26° Henties Bay: 15° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:49, High tide: 06:50, Low Tide: 01:42, High tide: 19:35 Swakopmund: 15° | 19° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:47, High tide: 06:48, Low Tide: 01:40, High tide: 19:33 Walvis Bay: 15° | 29° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:47, High tide: 06:47, Low Tide: 01:40, High tide: 19:32 Rehoboth: 15° | 28° Mariental: 17° | 30° Keetmanshoop: 21° | 31° Aranos: 17° | 29° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 28° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 14° | 28° Mbabane: 13° | 21° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 13° | 26° Cape Town: 17° | 24° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 14° | 21° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 16° | 27° Harare: 13° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.8 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.36 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.57 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.97 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.02 | USD to KES 130.23 | USD to NGN 1419.9 | USD to ZAR 18.36 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13541.33 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25381.25 Up +0.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 336.14/OZ DOWN -0.0103 | Copper US$ 4.73/lb UP +2.78% | Zinc US$ 3 017.00/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 83.89/BBP UP +1.05% | Platinum US$ 1 000.35/OZ UP +0.72%