CoW sê oor Kanime
Denver Kisting – Die Windhoekse stadsraad het pas by monde van sy woordvoerder, me. Lydia Amutenya, gesê die stadspolisie se geskorste hoof sál dissiplinêr aangekla word.
Volgens Amutenya het ’n verslag van die eksterne ouditeurs bevind daar is grondige redes wat ’n verhoor teen mnr. Abraham Kanime regverdig.
Republikein berig vandag dat Kanime en sy prokureur, mnr. Sisa Namandje, beplan om die stad hof toe te sleep om hom heraangestel te kry.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie